slide 11111

Aansoeke vir 2019 sluit 31 Mei 2018.

 

Welkom by die huis van Junior Akademie, ‘n kleuterskool in Stellenbosch. 

By Junior Akademie ondersteun en berei ons jou kind emosioneel, fisies en verstandelik voor vir die uitdagings van skool toe gaan. Ons glo dat om jou kind in ‘n voorskoolse program te plaas hulle sal voorberei en toerus met die nodige  vaardighede vir algemene skoolgereedheid. 

Ons program word in Afrikaans aangebied en ons aanvaar kinders vanaf 4 maande tot 5 jaar in ouderdom. Junior Akademie se jaarlikse fooi word sodanig bestuur om ‘n volhoubare, hoë kwaliteit VKO-sentrum aan ons ouers te bied. 

Kyk asb rond op ons webwerf om meer te lees oor ons program en ekstra aktiwiteite. 

Divider2

Welcome to the home of Junior Akademie, a preschool in Stellenbosch.

At Junior Akademie we informally prepare and support your child emotionally, physically and mentally for the challenges of going to school. We believe that placing your child into a preschool program will supply the necessary reinforcement of your child’s general school readiness skills.

Our education program is primarily presented in Afrikaans and we welcome children from the ages of 4 months to 5 years of age.

 Junior Akademie verbind ons tot die verbetering van bewustheid en opleiding t.o.v. VKO-vereistes, asook die opheffing van ander VKO sentrums in Stellenbosch Munisipale area.

Stellenbosch Munisipale area: Franschhoek, Klapmunts, Idasvallei, Cloetesville, Kayamandi, Stellenbosch en Kylemore.
 Junior Akademie reik ook uit na VKO sentrums in Stellenbosch area d.m.v. behoefte bepalings, skryfbehoefte voorsiening en ons jaarlikse Santa Shoebox.

Ons doen dit deur ons verbintenis met Stellenbosch Munisipaliteit, Stellenbosch ECD Forum en Badisa.

Please look around to read more about our program and other extra activities.